Gemiddelde Lewensverwagtinge van die mens deur die geskiedenis
Stes de Necker
“GENESIS 6:3:Toe sê die Here: My Gees sal nie meer so lank in die mens bly nie, want hy is sterflik. Sy lewensduur sal nou honderd en twintig jaar wees.”
Let veral op die afname in die lewensduurtes van die mens ná die sondvloed
Sedert die sondvloed het dit 24 geslagte (vanaf Noag tot en met Dawid) geneem, om die nuwe ewewig (equilibrium) van gemiddeld 70 jaar te bereik. {Psalm 90:10 “Ons lewe maar sewentig jaar, of, as ons baie sterk is, tagtig” }
2. Gemiddelde lewensverwagting van die mens sedert die bo-Paleolitiese tydperk
Bo-paleolitiese tydperk 33 jaar Vanaf ouderdom 15* - plus ʼn addisionele 39
(35,000 – 8,000 v.C.) jaar.
Neolitiese tydperk 20 jaar
(6,500 v.C.)
Laat Neolitiese tydperk 26 jaar
(3,300 v.C.)
Klassieke Griekse tyd 28 jaar
(1,000 v.C.)
Klassieke Romeinse tyd 28 jaar Vanaf ouderdom 15 - plus ʼn addisionele 37
(1,000 v.C.) jaar.
Nota:
Die gemiddelde lewensverwagting van ʼn Romeinse soldaat was 25 jaar!
Bron: “ Marriage families, and survival in the Roman imperial army.”
Walter Scheidel. scheidel@stanford.edu
Vroeg 20’ste Eeu 53 jaar
Huidige Wêreld gemiddeld 67.2 jaar ( 2010 beraming)
Suid Afrika (2010) 49.3 jaar (2009 beraming - 52 jaar)
(1990 beraming - 61 jaar)
* NOTA:
Weens die hoё kindersterftes gedurende die antieke tyd, het die gemiddelde lewensverwagting aansienlik toegeneem wanneer die ouderdom van 15 jaar eers bereik is.
No comments:
Post a Comment