Monday, April 24, 2017

Die Wonders van Dis Tyd The Miracles of It’s Time - 22 APRIL 2017





Die Wonders van Dis Tyd

The Miracles of It’s Time


22 APRIL 2017


Stes de Necker



Afgesien van die feit dat die verwerkliking van die Its Time byeenkoms ʼn wonderwerk op sigself was, weet ons reeds van vele ander wondertekens en gebeure wat tydens die voorbereidings en op die dag van die byeenkoms plaasgevind het.

Apart from the fact that the realisation of the It’s Time event was a miracle in itself, we also know of many miraculous signs and occurrences that took place during the preparations before and on the day of the event.


1. Water gevind op die plaas waar daar geen water is nie. 






”Ja my suster Celia het gister self met Ollie lê Roux aan wie die plaas behoort se vrou gepraat, sy se id 20jaar wat hul daar boer was daar nog nooit ondergrondse water nie. Toe stuur die Here 'n man om te kom boor....”

Stes de Necker:

Die boorkontrakteur het bloot by die terrein opgedaag en die organiseerders gevra of hulle genoeg water het. Toe hulle vir hom sê dat dit eintlik ʼn baie groot probleem is, het hy di volgende dag met sy boormasjien daar opgedaag en met die eerste poging die sterkste water aar in die omgewing
raakgeboor.

                                                                ==============

2. Genoeg diesel in ʼn 500 lieter diesel waentjie om sestien trekkers en twee 250 lieter diesel dromme vol te maak 


Net meer as twee weke gelede het ek die terrein besoek toe een van die organiseerders vir my sê: “Kom ek wys jou iets”
Tien tree van ons af het ʼn 500 lieter diesel waentjie (die soort wat die boere gebruik om hulle trekkers by die lande vol te maak) gestaan.
“Gister het ʼn boer ons geskakel en gesê hy stuur vir ons diesel vir die trekkers. Daar is sestien trekkers hier besig om die terrein voor te berei. Ek het die trekkers laat nader kom en een vir een begin volmaak. Nadat ek al sestien trekkers volgemaak het het ek nog twee 250 lieter dromme ook vol gemaak. ...Hier is die waentjie en daar staan die twee 250 liter dromme diesel .....”

                                                           ================

3. Die reenboog op ʼn wolklose droë herfsdag 





A photographer took a picture of the 3 crosses next to the prayer venue with a digital camara and when the photo appeared, there was a rainbow behind the crosses.

ʼn Fotograaf het die fote van die 3 kruise langs die It’s Time terrein geneem  met ʼn digitale kamera en toe dit ontwikkel was die reenboog sigbaar agter die kruise. 



                                                                  =================


4. The wind of the Holy Spirit  







Saturday 22 April was a warm wind still day with not a cloud in sight.
After Angus gave praised to Jesus, a gust of wind came from nowhere and blew many people’s umbrellas and hats into the sky.
Before this incident on Saturday and for the rest of the day afterwards there was not a single gust of wind again.

                                                               ====================


5. The sunrays from Heaven  






For the duration of the event, these sunrays were visible above the stage and was captured by many photographers who took pictures from the hill behind the stage. Even in video clips that were taken from there, even though the video panned the whole site, these rays remained static above the stage.


                                                        ====================


6. The round cloud above the site



What went unseen in the sky above the "It's Time" Massive Prayer Meeting in Bloemfontein. 
There were three distinct orbs stationary above the terrain during the prayer meeting; one obscured by a small cloud to the left, one appearing as if joined to the sun and a smaller one to the right.


No comments:

Post a Comment